Gratis proesessies

image

Gister het ons n geleentheid deur ons vingers laat glip. Die kans van n leeftyd, maar spyt kom altyd te laat. Danksy n leser van ons blog het ons toe besluit om van nou af so suiwer afrikaans moontlik te gebruik.

Dit het my laat dink. Daar is menigte gratis proesessies regoor die stad wat op n weeklikse basis plaasvind. Baie mense kan ongelukkig nie so gereeld soos wat hul dalk wou die wynland besoek nie. Ons self is nog vasgevang in n dag joppie.

Hier in Kaapstad is daar darm vele gratis proesessies op n weeklikse basis. Ons almal het ons dinge, maar daar is nie meer n verskoning as dit kom by die verkenning van nuwe wyne.

Hier is ons lys van die beste plekke vir gratis proesessies:

1 ⋃ &union

2 Pepper club hotel

3 Tjing tjing bar

4  Tamboers kloof winkel

Daar is nog vele ander maar ons sal graag van jou wil hoor!  Geniet die proe.

2 thoughts on “Gratis proesessies

  1. Wine Concepts in Kloof Straat het elke dag n gratis proe, en hou gerus ook vir Vino Pronto dop op twitter om op datum te bly van wanneer hulle n paar kurke sonder fooi laat skiet.

Comments are closed.