Omtrent ons

Ons wyntjie is n blog toegewy aan wyn en natuurlik in jou taal ! Ons deel interesante wyne en plekke in die wynland. Moedig gesprekke aan en hoor graag van jou. Dit is n platvorm om sonder pretensie wyn te bespreek.

Ons nooi ook gas bloggers uit om hul ervarings te deel, of self van jou die leser. Ons sien uit om jou tussen die wingerd te sien en nuwe dinge te ervaar. Kontak ons gerus op twitter of via epos. Alle navrae kan gerig word hier: Jou gedagtes.